Leana Ries se lewe is deur groot verlies en verandering gevorm. Ná die dood van haar seuntjie, ’n egskeiding en later die verlies van haar broer, moeder en man, het sy telkens weer ’n nuwe begin gemaak. Sy was Mrs. Mzantsi Africa 2014 en het deur haar betrokkenheid by die gemeenskap en haar persoonlike verhaal steeds ander bemoedig.
Scroll to Top