Lucille de Villiers is ’n ma van vier, sake-eienaar en bestuurslid van Feed the Need White River. Sy lei die organisasie se jaarlikse Kersprojek, wat in 2025 meer as 1 250 geskenke vir kinders ingesamel het en ongeveer 900 kinders met ’n spesiale Kersviering bereik het. Haar leierskap en gemeenskapsbetrokkenheid laat diep spore in die besigheids- én gemeenskapswêreld,