GeldGeheime-podsending
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, is die aanbieder van die GeldGeheime-podsending, spesifiek vir die vrou wat haar finansies wil verstaan, beheer neem oor haar geldbesluite, en nie bang is om groot te droom nie!
Luister hoe Mia die geheime van geld ontrafel en vroue met praktiese wenke, eerlike raad én motivering leer hoe om slim te werk met hulle finansies – van skuldvry leef, spaar en voorsiening vir aftrede, tot slim beleggings.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste podsending
[PODSENDING] Die Krag van Gee – 5 Wette vir sukses uit Die Weg-Gewer
12
- Mia Kriegler
Dis amper Kersfees en ’n tyd van gee. Die boek Die Weg-Gewer leer ons dat die eerste wet wat jy vir ’n suksesvolle lewe moet volg, is om te gee. Die Weg-Gewer leer ons dat ...
Méér podsendings
Mia Kriegler
- Mia Kriegler
- Episode 5
Mia Kriegler
- Mia Kriegler
- Episode 4
Mia Kriegler
- Mia Kriegler
- Episode 3
Wat is SPAAR en wat beteken dit om te SPAAR? Leer alles wat jy oor SPAAR wil weet en kry ʼn paar oulike, praktiese wenke oor hoe jy ʼn bobaas spaarder kan word. Om te ...
