Events
Voelgoed is … events wat jou vermaak en inspireer
Ons events is bekend daarvoor om vroue te vermaak én te inspireer met topklassprekers, paneelbesprekings en ’n netwerkgeleentheid om gemotiveer daar weg te stap!
Is jy by ’n keerpunt in jou lewe?
Datum
15 Februarie 2025
Sprekers
Lynette Beer, Dr. Catherine van Heerden, Karien Basson, Dr. Gustav Gous, Dr. Serahni Symington, Eloise Cupido
Venue
Aanlyn
PassieVol 2025
Datum
11 Mei 2025
Sprekers
Riana Nel, Jo Black, Demi Lee Moore, Ruan Josh en Retief Burger
Venue
Moreleta Kerk, Moreletapark
Nóg events
Lynette Beer LIVE – Kemptonpark
Datum
16 Oktober 2024
Sprekers
Lynette Beer
Venue
Kemptonpark
Kry die lewe (wat jy graag wil hê)
Datum
10 Oktober 2024
Sprekers
Dr Gustav Gous
Venue
Pretoria
Nuwe jy-fees
Datum
5 Oktober 2024
Sprekers
Vanes-Mari du Toit, Corli Prinsloo, Angelique van der Linde, Catherine van Heerden, Juanri Jonck, Diana Rodrigues
Venue
Centurion Country Club-gholfbaan, Pretoria