[OUDIO] Fokus op dit wat buite jou slaapkamer gebeur 

[Episode 3 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]

Wat buite jou slaapkamer gebeur, het ’n ongelooflike groot impak op wat binne jou slaapkamer gebeur. Jy moet goeie en spontane emosionele intimiteit buite jou slaapkamer hê. Bederf jou maat “sommer maar net” – sonder enige bybedoelings. 

Deel die oudio
Scroll to Top