Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] JENNIFER MYBURGH │ Geloof, God se leiding, hoop en die krag van herstel

Nuutste video

Die GROOT Ontbyt-aanbieder en dramaskool-eienaar Jennifer Myburgh deel hoe geloof in Jesus Christus haar anker bly te midde van kritiek, trauma en herstel. God se ...

Méér video’s

[VIDEO] RETIEF BURGER │Wanneer geloof jou deur storms dra

Retief Burger deel oor egtheid, geloof en die oomblikke wat hom opnuut laat besef het: daar is net een Naam. My werk as aanbiddingsleier is ...

Lindie Stander │ My reis deur trauma, geloof en vergifnis

Geliefde Binnelanders-aktrise Lindie Stander deel oor trauma, herstel, geloof en die moeilike pad na vergifnis en vrede. Die skryf van my boek het beteken dat ...

[VIDEO] CHEREÉ STRYDOM │ Klou vas aan jou geloof – jy is nooit alleen nie! 

Chereé Strydom

“Die krag van gebed is besonders sterk. Jy is nooit alleen nie. Herinner jou aan die goeie dinge en klou vas aan jou geloof,” sê ...

[VIDEO] ELSA ESTERHUIZEN │ Word sterker in jou geloof 

Elsa Esterhuizen

Radio-omroeper ELSA ESTERHUIZEN het drome van innerlike vrede, volkome, innerlike vrede en balans in die lewe. Dit begin alles by geloof. Die wonderlike ding van ...

[VIDEO] Voel gemaklik in jou liggaamsvorm met die regte klere 

Sunet Vermaak

“Kyk wat is jou silhoeët – gaan staan voor die spieël of vra ’n vriendin. Kyk dan dat jou klere in harmonie is met jou ...

Mý STORIE – groot besluite, groot geloof

Anneline Kriel

“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee my nuwe hoop,” sê ...

Scroll to Top