[VIDEO] Voel gemaklik in jou liggaamsvorm met die regte klere 

“Kyk wat is jou silhoeët – gaan staan voor die spieël of vra ’n vriendin. Kyk dan dat jou klere in harmonie is met jou silhoeët,” sê SUNET VERMAAK.  

Party vrouens het skouers wat baie hoekig is, met baie nou heupe. Wat goed by haar gaan werk is style wat styf is, met konstruksie. Sy gaan goed lyk in stywe lap met driehoekige, skerp punt detail. 

Sommige vrouens het weer hoekige skouers, wat gebalanseer is met haar heupe. Sy het nie baie van ’n middellyn nie. Sy gaan ook stywe lap dra, maar ons wil hê haar silhoeët moet reguit wees.  

Soos wat ons ouer word is ons skouers dalk nog steeds gebalanseerd met ons heupe is, maar nou dra ek ’n bietjie gewig om my middellyf. Die silhoeët moet dan steeds reguit en hoekig wees, maar die lap moet nou sag wees. 

’n Soft curve of peervormige lyf, gaan die mooiste lyk in nóg ’n sagter lap. Hierdie vrou se skouers is gerond, sy het ’n definitiewe middeltjie, maar sy het ook bietjie heupe. Iets wat tipes vir haar sal werk is ’n sagte lap ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lizanne du Plessis

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Dr Marcel Hattingh

“Jou gedagtes bepaal jou rigting – beheer hulle, en jy beheer jou lewe”, sê leierskapafrigter Dr Marcel Hattingh. Ligter leef begin wanneer jy kies om ...

Minette Visser 

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Scroll to Top