Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] JENNIFER MYBURGH │ Geloof, God se leiding, hoop en die krag van herstel

Nuutste video

Die GROOT Ontbyt-aanbieder en dramaskool-eienaar Jennifer Myburgh deel hoe geloof in Jesus Christus haar anker bly te midde van kritiek, trauma en herstel. God se ...

Méér video’s

[VIDEO] CARIKE KEUZENKAMP │ ’n Lewe van roem, liefde en ware vreugde 

Carike Keuzenkamp

CARIKE KEUZENKAMP is ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy gesels oor haar lewe in die openbare oog, ’n suksesvolle huwelik en ’n lewe vol ...

[VIDEO] BERTHA LE ROUX-WAHL │ God wil ons ELKEEN gebruik – net soos ons is 

Bertha le Roux-Wahl

“God het vir elkeen van ons is ’n roeping. Gelukkig het ons die wonderbaarlike Heilige Gees wat ons bystaan en help om dit uit te ...

My gestremdheid is deel van God se plan

MICHELLE SPIES is amper heeltemal blind, maar tog het sy al twee Comrades-ultramarathons voltooi. Sy sien haar gestremdheid as deel van God se plan. As ...

MARCIEL HOPKINS │ Die lewe gaan oor seisoene 

Marciel Hopkins

MARCIEL HOPKINS het baie geleer uit haar tyd as Boer Soek ’n Vrou aanbieder, maar nou stap sy weg met vrede en opgewondenheid vir die ...

Rachelle-Spesiale-Gas-Ep26 (1)_result

Rachelle Fourie

Die borrelende RACHELLE FOURIE het met die realiteitsprogram Op my eish! baie vinnig in kykers se hart ingekruip deur net haarself te wees.  Een van ...

Leah

Leah

Die sangeres LEAH is al deur baie hartseer en terugslae in haar lewe. Vandag besef sy dat dit juis die moeilike tye is wat jou ...

Scroll to Top