[VIDEO] Die moeilike tye maak jou sterker 

Die sangeres LEAH is al deur baie hartseer en terugslae in haar lewe. Vandag besef sy dat dit juis die moeilike tye is wat jou sterk maak. 

Die dood van my pa het ons as familie baie geruk. Ek was sewe jaar oud, en my boeties drie. Die grootste les wat ek daaruit geleer het, was dat wat jou nie dood maak nie, maak jou sterker.

Ek sou nie vandag die mens wees wie ek is nie, as ek nie deur daai moeilike tyd gegaan het nie.

Die onafhanklikheidsin wat ek toe aangeleer het as klein dogtertjie, het ek steeds.

Ek het baie terugslae in my loopbaan gehad. Ek het van kleins af gedroom om te sing. Mense het my soms vir ’n vieslike ride gevat met leë beloftes.

Ons wil hê alles moet dadelik gebeur, maar dit is nie ons tyd nie, dit is die Here se tyd.

Ek is alles behalwe perfek. Streef daarna om die beste weergawe van jouself te wees. As jy jouself is, is daar nie kompetisie nie. Die Here het jou gemaak soos jy ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Liesel Krause-Wiid

Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste ...

Minette Visser 

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Jo Black

Roem is bloot die prys van sukses. Bekende sanger JO BLACK se ware nalatenskap lê in hoe hy sy kinders en diegene rondom hom beïnvloed. ...

Scroll to Top