[VIDEO] Jy mag gesonde selfstandigheid handhaaf
- Self
- Gustav Gous
GUSTAV GOUS se werk weerspieël ’n diep verbintenis om ander te bemagtig. Hy gesels oor gesonde selfstandigheid en hoe om jou toekoms te verbeter.
Te lank het ek probeer om ander te behaag. Ek het by die Here geleer dat Hy ’n God van liefde en regverdigheid is. Jy mag jouself laat geld en gesond selfhandhawend wees.
Die les is: jy mag gesonde selfstandigheid handhaaf. Sê “ja” as jy dit bedoel, en “nee” as dit nodig is.
Ander mense is verantwoordelik vir hulle eie gevoelens. Ek skuld hulle niks anders as die waarheid van my eie gevoelens nie.
Dit is belangrik dat jy jouself vroeg in jou lewe ontdek. Dit verg baie moeite om uit te vind wie jy is, want jy moet talle keuses maak.
Dit is noodsaaklik om jouself vroeg te aanvaar. Wees jouself, maar werk ook daaraan om jou skerp kante te slyp. Dit maak dit vir ander makliker om met jou oor die weg te kom. Mense begin dikwels nie vroeg genoeg nie en bly rowwe diamante.
Jou gewoontes vorm jou lewe. Deur goeie gewoontes vas ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Karien Basson
- Karien Basson
Leef met dapperheid en deursettingsvermoë! Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met ywer en God aan jou sy kan jy die lewe se ...
Elsje Slabbert
- Elsje Slabbert
ELSJE SLABBERT, bekende aktrise en te sien as Lisa in Suidooster, gesels oor hoe moederskap haar lewe op groot en aangename maniere verander het. Kies ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
“Die oomblik wanneer jy verantwoordelikheid vir iets aanvaar, ook dinge wat jy nie veroorsaak het nie, kan jy beheer neem van jou lewe,” sê LYNETTE ...