[VIDEO] Ken jouself en jou waardes 

KATINKA OOSTHUIZEN is meer as net ’n aanlyn persoonlikheid, sy is ’n storieverteller by uitstek! Katinka die Kat gesels oor die krag van introverte. 

Ons het in ’n kreatiewe huis grootgeword en ons ouers het ons aangemoedig om ons kreatiwiteit te volg.

Ek dink daar is ’n verskil om kreatief te wees en ’n besigheidsbrein te hê. Ek kom uit ’n familie met ’n eie besigheid – ’n suksesvolle galery in Mosselbaai.

My ma, Maria, die bekende kunstenaar, verf steeds en is my heldin. Sy het ons familie in moeilike tye ondersteun en gewys wat dit beteken om ’n suksesvolle besigheid te hê. Dit gaan oor outentiek wees en met klante gesels sodat hulle weet wie jy is.

Wanneer ek sê ek is ’n introvert, is mense verbaas. Ek is dalk nie ’n tipiese introvert nie, want ek gesels maklik, maar ek het tye nodig om alleen te wees.

Dit is wanneer ek tuis is, in die bed lê, en series kyk, dat ek my energie herwin. Hierdie alleen-tyd laat my ook kreatief voel.

Ken jouself en jou waardes; dit ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lynette Beer

“Die waarheid is dat mense verskillend “bedraad” is, en dit is belangrik om hierdie andersheid te erken en te aanvaar,” sê LYNETTE BEER. Mense het ...

Wouter Snyman

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!

...

Anzél Rabie

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe en hoe geloof haar dra deur die ...

Scroll to Top