Leer om… ’n swak selfbeeld af te skud (jy is goed genoeg!)
Dink jy jy is nie genoeg vir jou huweliksmaat, kinders, kerk of vriende nie – nie genoeg vir God nie? “Wat sê God oor jou? Dit is waarna ons moet kyk en waarop ons moet fokus,” sê die predikant en skrywer LIESEL KRAUSE–WIID. Interessant genoeg hou ’n gebrek aan selfvertroue nie verband met ’n gebrek […]
Leer om… ’n swak selfbeeld af te skud (jy is goed genoeg!) Read More »
