Jy moet ook jouself kan vergewe

Jy moet ook jouself kan vergewe

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.  

(1 Johannes 1:9) 

Ek het gesukkel om ander wat my te na gekom het, te vergewe, maar die een persoon wat ek net nie kon vergewe nie, was myself. Ek verdien elke stukkie hel, want ek het teen God se wil gegaan. Die Woord waarsku immers dat sonde skeiding bring tussen ons en God – daarom het Adam en Eva weggekruip. 

Van jongs af het ek ...

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.  (1 Johannes 1:9) Ek het gesukkel om ander wat my te na gekom het, te vergewe, maar die een persoon wat ek net nie kon vergewe nie, was myself. Ek verdien elke stukkie hel,...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...

Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...

Scroll to Top