Gee hoop waar jy geplant is

Gee hoop waar jy geplant is

Julle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.  

(Romeine 12:2) 

Ek het al ’n paar keer baie “verlore” gevoel. In hierdie groot stad waar ek woon, is daar soveel mense, soveel pragtige en duur huise, soveel blink motors en mooi mense. Partykeer voel ’n mens asof hierdie aarde jou kan insluk.  

Jy wonder by tye of jy enigsins die moeite werd is, as jy nie bereid is om te kompeteer en suksesvol te wees nie. Almal rondom jou val oor mekaar om teen die suksesleer op te klim. Sommige stamp die ander links en regs uit die pad.  

Dis tye soos diĂ© dat ek baie dankbaar is dat die Bybel my herinner dat God ’n plan het vir my. Ek is nie hier om iemand anders se lewe te lei nie. Ek is nie hier vir myself nie. Ek is ook nie hier om die wĂȘreld vir myself ’n beter plek te maak nie. ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie … Liewer arm wees en eerbaar lewe as oneerlik lewe en ryk wees. (Spreuke 28:5-6) ...

Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly standvastig in die ...

Scroll to Top