Mei 2023

Sorg mooi vir jou voete

Sorg mooi vir jou voete

Mooi voete verg gereelde, liefdevolle sorg. ’n Professionele pedikuur is die ideaal, maar daar is heelwat wat jy self kan doen om skurwe of gebarste hakke, eelte en droë vel te voorkom. Die beste tyd vir ’n pamperlang is ná ’n warm bad of stort as die vel sag is. ’n Goeie voetskrop raak van

Sorg mooi vir jou voete Read More »

Kies mooi as dit by skoonheidsbehandelings kom

Kies mooi as dit by skoonheidsbehandelings kom

Die begeerte om mooier en jonger te lyk, is normaal. Miskien het jy self al ’n ontrimpelingsbehandeling of ’n meer drastiese operasie oorweeg. Máár is chirurgie die oplossing? Estetiese medisyne fokus op kosmetiese voorkomsverbetering deur die behandeling van toestande soos littekens, velverslapping, plooie, moesies, lewervlekke, oortollige vet, selluliet, ongewenste hare, verkleuring van die vel en

Kies mooi as dit by skoonheidsbehandelings kom Read More »

Scroll to Top