Jou ingesteldheid kan alles verander!
Alles begin met jou ingesteldheid. Só sê die internasionale motiveringspreker en skrywer GUSTAV GOUS tydens die #EkwilEkkanEksal–konferensie. Jy kan vir jouself sê dat jy eenvoudig nie goed genoeg is nie óf jy kan vir jouself sê dat jy beter kan word in enigiets waaraan jy jou energie toewy. Ons probleem is nie die probleem nie. […]
Jou ingesteldheid kan alles verander! Read More »








