Jou ingesteldheid kan alles verander!

Jou ingesteldheid kan alles verander!

Alles begin met jou ingesteldheid. Só sê die internasionale motiveringspreker en skrywer GUSTAV GOUS tydens die #EkwilEkkanEksal–konferensie. Jy kan vir jouself sê dat jy eenvoudig nie goed genoeg is nie óf jy kan vir jouself sê dat jy beter kan word in enigiets waaraan jy jou energie toewy.

Ons probleem is nie die probleem nie. Ons probleem is ons houding oor die probleem. Dit is die kern van alles. Dit is hoekom jou houding alles kan verander.

Indien jy jou houding oor die probleem verander en as jy glo jy kan dit doen, is jy reg. As jy glo jy kan dit nie doen nie, is jy ook reg. Ons moet dít vir mekaar sê sodat ons ons houding kan verander.

Meet hoe goed dit gaan aan die regte dinge

Jy word nie met houdings gebore nie. Jy kry houdings al met die pad langs.

Mense het houdings oor ander mense; mense het houdings oor die wêreld en krisisse, goed of sleg; mense het houdings oor gevaar; oor alles het jy die een of ander houding. Jy het oor jouself ’n ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dit is belangrik om kinders toe te rus met lewensvaardighede. Besigheidsafrigter ELSA GROENEWALD vra: Maar is dit genoeg? Voorbereiding vir jou kind se plek in ...

Lewensafrigter MARLET TROMP verduidelik dat ons verwagtinge kan vervul deur dit te verander in ’n doelwit met ’n definitiewe plan van aksie. ’n Verwagting is ...

Scroll to Top