Hoe om mense te laat luister

Hoe om mense te laat luister

Sommige sleutelelemente van doeltreffende kommunikasie sluit in duidelikheid van boodskap, stemtoon, lyftaal en relevansie vir die luisteraar se belangstellings en behoeftes. MIA SLABBERT glo ook dat jou woorde baie belangrik is.

Hoe kan jy mense se aandag vasvang sodat hulle luister, verstaan en oortuig word deur jou boodskap?

Ons het hierdie behoefte om na geluister te word: in die werkplek, by die huis en in jou verhoudings.

Maar tog straf ons onsself, want ons wonder “hoekom”. Hoekom wil ek op die berge staan en my boodskap uitbasuin? Hoekom wil ek hê mense moet my hoor?

Die behoefte om gehoor te word is deel van ons menswees

“Woorde het krag. Dit wat jy sê, gaan gebeur.” Daar’s regtig baie waarde in hierdie woorde. Almal moet dit heeltyd in gedagte hou wanneer hulle praat, skryf en dink. Dit moet ’n riglyn in jou lewe wees.

As ’n mens is dit natuurlik om ’n begeerte te hê vir sosiale interaksie en ’n behoefte om gehoor en verstaan te word. Om na geluister te word, kan ’n gevoel van bevestiging, ondersteuning en ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dit is belangrik om kinders toe te rus met lewensvaardighede. Besigheidsafrigter ELSA GROENEWALD vra: Maar is dit genoeg? Voorbereiding vir jou kind se plek in ...

Lewensafrigter MARLET TROMP verduidelik dat ons verwagtinge kan vervul deur dit te verander in ’n doelwit met ’n definitiewe plan van aksie. ’n Verwagting is ...

Scroll to Top