Ja, jy kan… Die wêreld ‘n beter plek maak
‘n Mens word onthou vir dit wat jy doen en hoe jy mense laat voel. Só het radiopersoonlikheid en TV–aanbieder TRACEY LANGE se pa geglo. Wat kan jý doen om van die wêreld ’n beter plek te maak? Ons soek soms ver in die wêreld na mense wat ons kan inspireer om goed vir ander […]
Ja, jy kan… Die wêreld ‘n beter plek maak Read More »








