Nicholis Louw │ Bly op jou knieë
Nicholis Louw maak al meer as twee dekades musiek, maar agter die verhoog is hy ook ’n toegewyde man, pa en gelowige wat geleer het wat regtig saak maak. Van ‘Ek en Jy’ tot ‘Feit soos ’n Koei’ – wat inspireer jou steeds om nuwe musiek te maak? Dit is waarvoor ek gemaak is om […]
Nicholis Louw │ Bly op jou knieë Read More »
