Ontdek die sleutel tot ’n splinternuwe hoofstuk
Dit wat jou van kleins af interesseer, kan die begin van jou droomloopbaan wees. Potchefstroom Akademie help jou om jou passie in ’n toekoms te omskep. Onthou jy nog wat jy in graad 1 geantwoord het? “Ek wil ’n prinses wees.” Of dalk ’n dokter, ’n onderwyser, ’n polisiebeampte of enigiets anders wat op daardie […]
Ontdek die sleutel tot ’n splinternuwe hoofstuk Read More »








