September 2026

Die beste voorbereiding vir kwartaal 4 is kinders wat uitgerus terugkom

Die beste voorbereiding vir kwartaal 4 is kinders wat uitgerus terugkom

Die kort vakansie voor kwartaal vier bied vir kinders die geleentheid om ná ’n besige kwartaal te rus, tyd saam met familie te geniet en met behulp van platforms soos Wolkskool voorbereid terug skool toe te keer. 12 dae is kort, maar laat dit soos vakansie voel Ná drie kwartale van vroeg opstaan, huiswerk, take, […]

Die beste voorbereiding vir kwartaal 4 is kinders wat uitgerus terugkom Read More »

Ontdek elke maand nuwe liefdesverhale om jou in te verlustig 

Verloor jouself in Romanza se verhale van tweede kanse, plaasromanse, reise, kantoorliefde en hospitaalromanse – daar is ook ’n paar met ekstra passie vir lesers wat meer intimiteit in boeke verkies.   ’n Opwindende voorsmakie van wat op jou wag   In Dina Botha se verhaal Hoe ver is eendag? stamp die held en heldin dadelik kop.  

Ontdek elke maand nuwe liefdesverhale om jou in te verlustig  Read More »

Een geleentheid kan talle lewens oor jare positief beïnvloed

Een geleentheid kan talle lewens oor jare positief beïnvloed

Die Helpende Hand Studietrust en die Virseker Trust Studiefonds maak dit moontlik vir studente om hul opleiding te voltooi en uiteindelik ’n betekenisvolle verskil in gemeenskappe reg oor Suid-Afrika te maak. Studeer bly een van die sterkste beleggings in mense Wanneer ’n student die geleentheid kry om verder te studeer, strek die voordele dikwels veel

Een geleentheid kan talle lewens oor jare positief beïnvloed Read More »

Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap 

Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap 

Maak tyd om te ontspan en vriendskap te koester! Leer hoe om jou besige lewe te balanseer met oomblikke wat saak maak, vertel ALTA STRAUSS.  Ma’s, jy verdien ook ’n bietjie tyd vir jouself!  Dis hakskoene en platskoene, skooltasse, grimeersakkie, kosblik, boeke en skootrekenaar. Nee, dis nie my huis nie, dis my motor!   Meeste dae

Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap  Read More »

Kernwaardes: Wat is vir jou BELANGRIK?

Kernwaardes: Wat is vir jou BELANGRIK?

Dit wat vir ons belangrik is, is soos die oortjies van ’n seekoei. Baie van dit wat vir ons belangrik is, is vir ons onbewustelik, maar nie onsigbaar nie. Elke keer as ons iets doen of ’n besluit neem, of ’n voorkeur uitspreek, word dit moontlik gemaak deur hierdie element van ons ervaring van wat…...

Kry eksklusiewe toegang!

Sluit by die Voelgoed-vriendinneklub aan vir eksklusiewe toegang tot die mentorklasse op die Voelgoed-webblad – om te lees (artikel), te kyk (video) of te luister (oudio).

Sluit aan!

Reeds 'n lid? Teken hier in

Kernwaardes: Wat is vir jou BELANGRIK? Read More »

HANNA – Van klaaglied na blye loflied

HANNA – Van klaaglied na blye loflied

Waaraan dink jy wanneer jy die naam Hanna hoor? Miskien was jou eerste gedagte onvrugbaarheid. Baie mense ken vir Hanna, die ma van die profeet Samuel, die vrou wat kinderloos was en in die tempel tot die Here gebid het vir ’n seun. Wanneer ek die naam Hanna hoor, kom daar dadelik een woord by…...

Kry eksklusiewe toegang!

Sluit by die Voelgoed-vriendinneklub aan vir eksklusiewe toegang tot die mentorklasse op die Voelgoed-webblad – om te lees (artikel), te kyk (video) of te luister (oudio).

Sluit aan!

Reeds 'n lid? Teken hier in

HANNA – Van klaaglied na blye loflied Read More »

Scroll to Top