Oorwinnaars – Hy het ons lief
Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. (Romeine 8:37) Paulus beskryf God se liefde vir ons: Geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God […]
Oorwinnaars – Hy het ons lief Read More »








