Jy is hier vir ‘n rede

Jy is hier vir ‘n rede

Baie mense weet waar hulle vandaan kom. Hulle weet min of meer waarheen hulle op pad is. Maar hulle weet nie wat nóú nie. Ons staan te lank by intussen stil. Vind jouself en lewe!

Jou lewe in die groter prentjie

Jou gees in wisselwerking met dit waarin jy glo, bring jou in harmonie met ’n groter prentjie – die rede vir jou bestaan. Jy is geskep met unieke vermoë. Vind jou plek, jy is daar nodig.

Die woord identiteit kom van die Latynse woord idem wat “dieselfde” beteken. Om identiteit te hê, beteken jy weet jy is dieselfde mens as gister. Jy hoop om môre ook te kan sê jy is wie jy vandag is.

Jyself en die mense wat jou ken, sal jou herken aan jou kenmerkende eienskappe en gedrag. Dis amper voorspelbaar. Dis kontinuïteit. Dit beteken nie jy kan die verskoning gebruik en sê jy is so gemaak en so laat staan nie.

Jy is voortdurend besig om aanpassings te maak. Jy neem besluite op grond van jou omgewing wat verander of nuwe inligting tot jou beskikking. Jy ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Wat ons van Jesus weet en kan sê, getuig van Sy uniekheid. Wees met Jesus–eienskappe ’n rolmodel vir ander. Wie dit die minste verdien, word ...

Die wêreld het gesinne met sterk waardes nodig. Daarom is dit belangrik dat elke man (en vrou) elke oomblik in ooreenstemming leef met dit wat ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!