Moets en moenies vir stilword

Moets en moenies vir stilword

Die talle boeke op jou boekrak oor stilword, verraai jou skuldgevoelens oor die gehalte van jou afsonderingstyd. Vergeet al die moets en moenies van ’n reĂ«lperfekte stiltetyd. En laat ’n nuwe passie die stilte onderbreek.

Daar is nie net een manier van stilword nie

Op ’n dag werk dinge nie meer so goed soos voorheen nie. Skuif dan skuldgevoelens opsy om plek te maak vir nuwe uitdagings en insigte om jou stilwordtyd weer op dreef te kry.

Diep binne elke mens skuil daar ’n begeerte wat elke nou en dan kop uitsteek. Ons kan dit nie presies beskryf nie. Soms voel dit vir ons of ons eers daardie ontwykende “ding” moet vasgryp voordat ons gelukkig en tevrede kan wees.

Ander kere raak ons daarvan bewus dat ons ons lewe en tyd met kleinighede verspil, dat ons gemaak is om groter dinge te vermag ... Dit is eers as ons die naam van ons begeerte ken dat ons begin leer hoe om dit te bevredig.

Stilword is om jou wil, jou liggaam, jou verstand, emosies en sintuie in ooreenstemming met jou gees ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Deur te bid erken ons die Here se teenwoordigheid in ons daaglikse lewe. Ons kommunikeer deur middel van gebed sodat ons in ’n verhouding met ...

Wat ons van Jesus weet en kan sĂȘ, getuig van Sy uniekheid. Wees met Jesus–eienskappe ’n rolmodel vir ander. Wie dit die minste verdien, word ...

Scroll to Top