Verhouding Moet nie ’n oomblik langer bly nie Monique Monique Steyn Verhouding Om in ‘n verhouding mishandel en misbruik te word

Moet nie ’n oomblik langer bly nie – Monique Steyn

Om in ’n verhouding te wees, kan fantasties wees. Maar wanneer jy in ’n verhouding misbruik word, moet jy dapper wees, jouself eerste stel, en wegbreek en die verhouding verbreek, vertel MONIQUE STEYN.

Dit was wéér ’n laat aand, nadat ek van ’n konsert by die huis gekom het. Hoe sal hy vanaand wees?

Die een oomblik is hy kalm, toegewyd en selfs sjarmant. Die volgende heeltemal die teenoorgestelde. Sy drinkery was altyd in die geheim.

Dis weer só. Hy is kort van draad en gooi goed in die ...

Om in ’n verhouding te wees, kan fantasties wees. Maar wanneer jy in ’n verhouding misbruik word, moet jy dapper wees, jouself eerste stel, en wegbreek en die verhouding verbreek, vertel MONIQUE STEYN.Dit was wéér ’n laat aand, nadat ek van ’n konsert by die huis gekom het. Hoe sal hy vanaand wees?Die een oomblik...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIZETTE COETZEE se sprokiesverhaal het presies op die oomblik begin toe haar wêreld in duie gestort het weens al die spanning wat sy moes verduur. ...

JOHANNI STEENKAMP, suksesvolle besigheidsvrou, voorkomskonsultant en prokureur, het besluit dat vrees en verwerping haar nie gaan terughou nie. Ek weet hoe ongevraagde kritiek, die vrees ...

Scroll to Top