Lewensdrama Só oorkom ek ... hartseer en moedeloosheid_result

Só oorkom ek … hartseer en moedeloosheid

LIZETTE COETZEE se sprokiesverhaal het presies op die oomblik begin toe haar wêreld in duie gestort het weens al die spanning wat sy moes verduur. Sy sou nooit kon raai dat soveel vreugde op haar sou wag nie.

Op 15 Desember van die jaar toe my derde dogter gebore is, moes ek en my kinders volgens die egskeidingsbevel uit die huis uit wees. Óns drie kinders. My maag was permanent op ’n knop en ek het gesukkel om te eet.

Ek was so kwaad vir die Here – hoe kon Hy toelaat ...

LIZETTE COETZEE se sprokiesverhaal het presies op die oomblik begin toe haar wêreld in duie gestort het weens al die spanning wat sy moes verduur. Sy sou nooit kon raai dat soveel vreugde op haar sou wag nie.Op 15 Desember van die jaar toe my derde dogter gebore is, moes ek en my kinders volgens...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

JOHANNI STEENKAMP, suksesvolle besigheidsvrou, voorkomskonsultant en prokureur, het besluit dat vrees en verwerping haar nie gaan terughou nie. Ek weet hoe ongevraagde kritiek, die vrees ...

Vriendinne moet aan mekaar se kant wees. Almal is mos uniek. Dis immers hoekom ons vriende is – om mekaar aan te vul, glo SUE ...

Scroll to Top