Word stil, en hoor Sy stem
- #StilwordSondag
- Clarice Pieterse
“As iemand ore het en kan hoor, moet hy luister.” (Markus 4:23)
Ons lewe is so ’n warboel van dinge wat moet gebeur, verantwoordelikhede en sperdatums. Het jy al ooit daaraan gedink dat Jesus vir ons wag om stil te raak sodat Hy met ons kan praat?
Maar hoe hoor ek? ’n Spreekwoord sê: “To know the Father intimately, you need to watch Jesus closely.” Hoe meer jy Hom ken, hoe beter gaan jy sy stem herken.
God se stem is soms iemand wat vir jou ’n bemoedigende woord gee, of uit die bloute ’n Skrifgedeelte per SMS terwyl jy in jou hart getwyfel het. So kry jy jou antwoord. Ander kere is dit ’n sagte stem in jou innerlike, ’n oortuiging in jou hart. God kan selfs hardop met jou praat. Hy het Samuel se naam geroep.
Om Sy stem te hoor vra dat ek my wese, wie ek is, sal rig op wie Hy is. Wanneer ek antwoorde soek, moet ek net stil gaan sit en wag op Hom. Stort jou hart uit, deel jou vrese en hartseer met Hom. Jy mag vrae vra, ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Sy het vir haarself gesê: “As ek maar net aan sy klere kan raak, sal ek gesond word.” Jesus het omgedraai, haar gesien en gesê: ...
Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. (1 Johannes 3:11) Soms is ons geneig om ...