Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Die ware betekenis van vasbyt

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD en te begin sing omdat dit al is waarmee jy goed is?

Die pa wat twee werke handhaaf om sy kind tydens die Junievakansie op sporttoere te kan stuur? Die ma wat openlik erken dat sy daarvan hou om “net” ma te wees, en nie belangstel om enigiets anders te doen nie …?

Kon dit verhandel word, was die winkels vir seker gereeld uitverkoop … Ek wonder wie die monopolie op die aandelemark sou besit het. Was dit downloadable het ons eksterne hardeware vol daarvan gehad vir die maer dae.

Moed is die vermoë om iets te doen al is jy hóé bang. Ons almal wys daagliks dié dapperheid: Soms om net uit die bed op te staan ... om vir die duisendste keer iets oor en oor te doen – kosmaak, kinders bad, gaaf wees, vrou wees, sterk wees …

Dit verg eerlikheid en opregtheid. Soms om net aan te hou en asem te haal. Om nederlae te beleef en ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ...

Scroll to Top