Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Ontdek jou passie! – Liesel Krause-Wiid

Doen jy wat jy moet, maar sonder enige passie? Het jy ’n behoefte aan groter doelgerigtheid enentoesiasme? Begin vandag om daarvoor te bid en te werk.

God se meesterplan vra dat ons in ’n verhouding met Hom moet leef. Hy wil ook hê ons moet in goeie verhoudings met ander saamleef.

Ons moet hemelse hande en voete hier op aarde wees. Ons kry boonop elkeen unieke gawes, talente en passies om ander mee te dien.

Dit is ’n wonderlike reis om jou doel en passie op aarde te ontdek. Passie is ’n baie sterk gevoel of emosie oor iets. Dit is die dryfkrag wat jou aanspoor om sukses te behaal. Jy kan passievol wees oor enigiets, van foto’s neem tot bak en brou.

Gee klein treetjies tot by jou droom

’n Mens kan verskillende passies hê, en daarom het jy nie net een doel op aarde nie. Ek het byvoorbeeld ’n passie om God se Woord met mense te deel en hulle te bemoedig. Ek het ook ’n passie vir die skoonheidsbedryf en om mense te help om finansieel onafhanklik te ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Superkosse is ryk aan talle voedingstowwe, vitamiene, minerale en anti-oksidante. Dit hou ons nie slegs gesond nie, dit kan ook as medisyne gebruik word. Superkos ...

… omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!