Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Laat gaan en laat God

Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit?

Om te laat gaan sê nie jy gee nie meer om nie, net dat jy nie meer iets daaraan kan doen nie. Dat jy vrees nie meer vatplek gee aan jou siel nie, die waarheid in die oë kyk en God die reg gee om in te gryp.

Jy doen afstand van negatiewe kommentaar en stel jouself in om Sy stem te hoor. Dit laat jou toe om die stilte weer te geniet en gee jou moed om alleen te staan – wetend dat jy in Sy voetspore staan.

Om te laat gaan gee jou krag om asem te haal en weer te glo dat Hy omgee. Jy kyk nie magteloos toe hoe dinge ten gronde gaan nie, maar bestuur die natuurlike verloop van sake sonder om die uitkoms te probeer bepaal. Dit vereis dat jy nie oordeel nie, maar dat jy aanvaar, luister en nie raad gee nie.

Dit is nie om ander tereg te wys, te manipuleer of situasies te bewimpel sodat dit jou pas nie. Wat dit wel behels, is ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!