Dit is belangrik om altyd op te staan. Ruahn Du Toit

Dit is belangrik om altyd op te staan

RUHAN DU TOIT is bekend vir sy besonderse sangtalent en veral sy vertolking van The Sound of Silence. Hy glo dat ’n mens ongeag struikelblokke nooit moet gaan lê nie en altyd moet kies om wéér op te staan.

Leef met ’n brandende passie en moenie bang wees nie.

Die dag wat ek besluit het om sonder vrees vir mislukking te leef, het ek waarlik begin leef.

As ’n mens in iets glo en voel dat dit wat jy doen goed genoeg is; dat dit iets is om op trots te wees en ander kan verryk, moet daar niks in jou pad staan nie.

Elke dag, elke mislukking, die hele lewe is ’n kans om te groei en ’n verskil te maak. Die lewe se klappe moet jou nie terughou nie.

Toewyding is vir my ’n lewenswyse – al is dit nie maklik nie.

Sonder om te weet wat vir ons wag, het ek en my broer besluit om sak en pak van Port Elizabeth af Pretoria toe te trek. Ons wou voltyds musiek maak, maar ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ma-wees kom met baie uitdagings, maar selfs in die moeilikste tye is NADIA BEUKES dankbaar vir die voorreg om ’n ouer te kan wees. Niks ...

SCHEPPEL – die boerseun met die lang hare en viool. Op sy unieke manier gee hy nuwe lewe aan Afrikaanse treffers. In my gesin het ...

Scroll to Top