April 2026

Wanneer ’n kind lees, groei meer as net sy woordeskat

Lees help kinders om nuwe idees te ontdek, hul verbeelding te ontwikkel, hul selfvertroue te bou en leer op nuttige platforms soos Wolkskool, meer betekenisvol te maak. Lees bou vir leerders ’n hele wêreld van moontlikhede Wanneer kinders lees, ontdek hulle baie meer as net nuwe woorde. Boeke stel hulle bloot aan nuwe idees, verskillende

Wanneer ’n kind lees, groei meer as net sy woordeskat Read More »

HANNES VAN WYK │ Verlies, geloof en die kuns van stories vertel

HANNES VAN WYK │ Verlies, geloof en die kuns van stories vertel

Die charismatiese HANNES VAN WYK, aanbieder van Kwêla en Hannes aan Huis, het ’n hart vir stories en mense. Hy gesels oor uitdagings, geloof en verlies. Watter karakter het jou die meeste van jouself geleer en hoekom? Ek was gelukkig om wonderlike karakters te vertolk. Dit is ’n voorreg. Ek geniet karakters wat mense uitdaag.

HANNES VAN WYK │ Verlies, geloof en die kuns van stories vertel Read More »

Nie-chirurgiese behandelings vir 'n gesonde vel

Nie-chirurgiese behandelings vir ’n gesonde vel

Danksy die mediese wetenskap is daar deesdae ’n wye verskeidenheid nie-chirurgiese behandelings om ’n gesonde, jeugdige gelaat te verkry. Mikronaaldterapie (micro-needling) gebruik naaldjies – van 0,5 mm tot 1 mm lank – om klein gaatjies in die veloppervlak te maak en ’n gekontroleerde wond te vorm. Dit stimuleer die vorming van kollageen en bevorder produkpenetrasie.

Nie-chirurgiese behandelings vir ’n gesonde vel Read More »

Hoe jy, as vrou, vir jouself finansiële vryheid kan bou

Finbond Groep Beperk help vroue met die nodige kennis en ondersteuning om die regte besluite te neem en vir hulself standvastigheid en finansiële vryheid te bou. Goeie geldbestedingsgewoontes bou stadig maar seker blywende finansiële sekerheid Vir baie vroue begin die reis na finansiële stabiliteit nie met ’n groot inkomste of ’n dramatiese verandering nie, maar

Hoe jy, as vrou, vir jouself finansiële vryheid kan bou Read More »

Scroll to Top