April 2026

LINDIE STANDER │ Verslawing, depressie en haar pad na herstel

LINDIE STANDER │ Verslawing, depressie en haar pad na herstel

Geliefde Binnelanders-aktrise Lindie Stander het haar donkerste oomblikke — verslawing, depressie en verlies — dapper oorkom en deel haar inspirerende genesingsreis in haar memoir Agter my glimlag. Is daar ’n spesifieke oomblik in jou loopbaan wat vir jou steeds groot vreugde bring wanneer jy daaraan terugdink? Ek het ’n paar herinneringe aan toneelspel waar mense

LINDIE STANDER │ Verslawing, depressie en haar pad na herstel Read More »

Skep ’n NUWE JY op enige ouderdom

Skep ’n NUWE JY op enige ouderdom

Hoe kan ’n mens jouself verfris en vernuwing laat plaasvind? Is dit enigsins moontlik? Jonk of oud, elkeen van ons se daaglikse gedagtegang is tot soveel as 95% dieselfde as gister, en die dag voor gister – ’n warboel van onbeheerste waarnemings wat grotendeels dieselfde is. Die diepste dryfkrag wat ons het, is om betekenisvol…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Skep ’n NUWE JY op enige ouderdom Read More »

Geroosterde portobellosampioene met biltong

Geroosterde portobellosampioene met biltong

Geroosterde portobellosampioene met biltong is ’n heerlike bederf! Ontdek hierdie maklike en smaaklike resep wat perfek is as ’n peuselhappie of bykos.  5 min. + gaarmaak 20 min.4 mense BESTANDDELE 4 ekstra groot portobellosampioene   20 ml olyfolie   2 g droë pietersielie   150 g ekstra maer biltong   120 g songedroogde tamaties, verkieslik in olyfolie ingelê, gedreineer  

Geroosterde portobellosampioene met biltong Read More »

Scroll to Top