Hoe kan ’n mens jouself verfris en vernuwing laat plaasvind? Is dit enigsins moontlik? Jonk of oud, elkeen van ons se daaglikse gedagtegang is tot soveel as 95% dieselfde as gister, en die dag voor gister – ’n warboel van onbeheerste waarnemings wat grotendeels dieselfde is. Die diepste dryfkrag wat ons het, is om betekenisvol...
Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!
Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.
Reeds 'n lid? Teken hier in