Bloot sy manier van groet was duidelik nie dié van die “lekker ou Jan” wat ek al ’n leeftyd ken nie. Hierdie suksesvolle sakeman, gewaardeerde vriend, gerespekteerde gesinsman en bogemiddeld bekwame besturende direkteur se hande was natgesweet. Die pupille in sy oë was erg vergroot en sy asemhaling ongemaklik vlak en gejaagd. Blatant eerlik begin...
Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!
Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.
Reeds 'n lid? Teken hier in