Jou persoonlike waardes beïnvloed hoe jy dink, voel en besluite neem. Wanneer jy weet wat vir jou belangrik is, verstaan jy jouself beter, hanteer jy uitdagings met meer sekerheid en maak jy keuses wat by jou lewe pas. In ’n wêreld van namaaksels, vinnige opsies en kortpaaie gee ons soms toe en knak onder die...
Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!
Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.
Reeds 'n Voelgoed-lid? TEKEN AAN