Vra ‘n mentor! - BENESCKE JANSE VAN RENSBURG

Bid jy dat jou omstandighede sal VERANDER?

“Bid jy al lank dat jou omstandighede sal verander, maar beleef nog nie daardie deurbraak nie? Onthou net, jy kan met God oor alles praat, want Hy is in alles,” het die radiopersoonlikheid BENESCKE JANSE VAN RENSBURG tydens ’n #MentorMaandag-lewensafrigtingsessie gesê.

Baiekeer as ons geruime tyd oor ’n saak bid, kan ’n mens in die strik trap om daardeur ingesluk te word. Al waaroor jy praat, al waaroor jy dink is hierdie uitdaging. Ek weet nie of jy miskien al daar was nie, maar dit gebeur verskriklik maklik. Ons is so vol van hierdie slegte emosies en hierdie frustrasies dat daar nie meer spasie is dat ons kan hoor wat God vir ons sê oor hoe ons dalk iets anders moet doen en hoe ons dan ’n ander resultaat gaan kry nie.

God hoor en verhoor ons gebede vir verandering

God wil altyd ’n verhouding met jou hê, Hy wil altyd Sy goedheid aan ons wys. Ons het net partykeer nodig om ook na God uit te reik. En te sê: Hier is ek God, ek begeer dit om U teenwoordigheid in my lewe ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis normaal om soms op jou lewenspad ontevrede en teleurgesteld te wees. Doen wat vir jóú belangrik is en nie altyd wat ander gelukkig maak ...

Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!