‘n Goeie ma luister en leer

’n Goeie ma luister en leer

Alle spiere moet oefening kry. Dieselfde geld ouerskap. ANNEMIE SCHOEMAN, die stigter van Angel Wings, sê ouers moet voortdurend aan gesinsverhoudings werk. Dit bly ’n leerproses vir ouers sowel as hulle kinders.

Ek kon nie wag om ’n mamma te word nie. My droom was altyd dié van ’n perfekte gesinnetjie. Soet, gehoorsame kinders, ’n rustige mamma en pappa wat buite saam met die kinders speel.

Die waarheid is dat daar nie iets soos “perfek” bestaan nie. Selfs oulike mammas (soos ek) kan foute maak!

Voordat jy kinders het, ...

Alle spiere moet oefening kry. Dieselfde geld ouerskap. ANNEMIE SCHOEMAN, die stigter van Angel Wings, sê ouers moet voortdurend aan gesinsverhoudings werk. Dit bly ’n leerproses vir ouers sowel as hulle kinders.Ek kon nie wag om ’n mamma te word nie. My droom was altyd dié van ’n perfekte gesinnetjie. Soet, gehoorsame kinders, ’n rustige...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gesprekke met jou kind hoef nie uitdagend te wees nie! Hier is ’n paar maklike wenke oor hoe om oor moeilike onderwerpe te praat. Weet ...

Dit bly ’n raaisel hoekom kinders wat in dieselfde huis grootword, dikwels so baie verskil. Het dit dalk iets met die geboorteorde in die gesin ...

Scroll to Top