Begin en eindig jou dag met God
Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Efesiërs 6:18) Daar is mos die sêding: “Wees daardie vrou wat die duiwel in die oggend laat sê: ‘O aarde, sy’s wakker!’” As ’n mens jou dag met die Here begin, staan jy […]
Begin en eindig jou dag met God Read More »








