Hoe jy opstaan, is wat saak maak

Hoe jy opstaan, is wat saak maak

Niemand gaan deur die lewe sonder teleurstelling en terugslae nie. Kenners soos Gustav Gous, Jannie Putter en Zuléka Smit deel hulle resep om jou te help om teleurstellings, terugslae en mislukkings te verwerk.

Teleurstellings. Mislukkings. Terugslae. Niemand beplan daarvoor nie. ’n Atleet hardloop nie ’n resies om te verloor nie. ’n Entrepreneur beplan nie om bankrot te speel nie.

Soms werk ons hard vir die dinge waarin ons glo, maar die lewe draai anders uit. Hoe ver jy ook al gevorder het, jy kan altyd val. Dan voel jy om die handdoek in te gooi. Jy voel dis net nie die moeite werd om jou drome na te jaag nie.

En tog is daar positiewe dinge in terugslae versteek. Suksesvolle mense stem almal saam dat daar waarde in mislukking is.

Dit is ’n tydelike ompad, nie ’n doodloopstraat nie.

Gevoelens van pyn en twyfel is normaal, maar behoort jou nie te stop nie. Inteendeel, wanneer jy besef jy is teen die grond, is daar slegs een manier en dis om weer op te staan. Dis nie maklik nie en kan al jou energie ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!