Mei 2023

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Vergifnis is ’n keuse!

Bitterheid en onvergewensgesindheid steel by jou… Dit beroof jou van vreugde en lewenslus en strem jou geestelike groei. Dit kan jou lewe en gedagtes oorneem. Het jy geweet onvergewensgesindheid kan jou bloeddruk en jou hart aantas? Bitterheid kan jou ’n aggressiewe mens maak. Buitendien, as jy nie wil vergewe nie, benadeel jy net jouself. Die

Vergifnis is ’n keuse! Read More »

Scroll to Top