Kontoere verwys na die skaduwees wat geskep word om gelaatstrekke beter te laat lyk – soos om jou gesig maerder te laat vertoon of ’n dubbelken te versteek.Donker kleure verskans en ligte kleure verlig. Jy kan dus met dié kulkunsies ’n skerp gevormde kakebeenlyn en glimmende slape skep of van bolwange ontslae raak.Plaas jou vinger...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here