Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] JENNIFER MYBURGH │ Geloof, God se leiding, hoop en die krag van herstel

Nuutste video

Die GROOT Ontbyt-aanbieder en dramaskool-eienaar Jennifer Myburgh deel hoe geloof in Jesus Christus haar anker bly te midde van kritiek, trauma en herstel. God se ...

Méér video’s

Melinda-Bam

Melinda Bam

“Wanneer ons deur donker tye gaan, staan sterk in jou geloof en word bemoedig daardeur. Praat positief oor jou uitdagings, want jou woorde het krag,” ...

Carina Nel

Carina Nel

Jy kan daagliks iets by jou kinders leer – hulle leef in die oomblik en het vurig lief. Moenie hulle druk nie, maar ondersteun hulle ...

Zoe Brown

Zoë Brown

Jy het nie geld, status en hulpbronne nodig om ’n verskil te maak en goed te doen nie. Al wat jy nodig het, is jou ...

Sien die mooi in mense raak en wen

Monique Steyn

Almal maak foute, maar jy moenie in spyt lewe nie. Sien die mooi raak. Omring jou deur mense waarvoor jy lief is en wat ’n ...

Charlene Lackay, Ontbytsake-aanbieder As jy vra wat my DOLGELUKKIG maak ...

Charlene Lackay

“Alles is moontlik, maak nie saak hoe oud jy is nie. Jy moet net bly droom en daaraan werk om ’n verskil te maak,” sê ...

Christel van den Bergh

“Wanneer jy harde klippe moes kou, leer jy om te fokus op die mooi. Hou vas aan die goeie ten spyte van die seer en ...

Scroll to Top