[VIDEO] ZOË BROWN – Gebruik jou tyd om ’n verskil te maak

Jy het nie geld, status en hulpbronne nodig om ’n verskil te maak en goed te doen nie. Al wat jy nodig het, is jou tyd. Onthou egter om tyd vir jouself ook te maak. Rus en geniet die lewe.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top