“Die krag van gebed is besonders sterk. Jy is nooit alleen nie. Herinner jou aan die goeie dinge en klou vas aan jou geloof,” sê die sangeres en liedjieskrywer Chereé Strydom.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se