POTIFAR SE VROU – Loop ’n reguit, eerlike pad
Die gedeelte oor Potifar se vrou is skokkend! Sy probeer Josef verlei in haar man se afwesigheid. Sy was nie eerlik en opreg teenoor haar man nie. Meteens begin ek wonder hoeveel mense in vandag se lewe opreg en eerlik teenoor mekaar kan lewe, soos wat God dit van ons verwag – mense wat reguit…...
POTIFAR SE VROU – Loop ’n reguit, eerlike pad Read More »


