Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste oudio
- Cherise Vermeulen, skrywer en vervaardiger van TV-programme vir kinders
Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer ...
Méér oudio's
Annemie Schoeman, stigter van Angel Wings, versorger van verlate babas
- Annemie Schoeman, stigter van Angel Wings, versorger van verlate babas
Alle spiere moet oefening kry. Dieselfde geld vir ouerskap. Werk voortdurend aan gesinsverhoudings. Dit is ’n leerproses vir ouers sowel as hulle kinders. Ek kon nie wag om ’n mamma te word nie. En ek ...
Amorie Pearson, entrepreneur, fotograaf en in die vrouebediening
- Amorie Pearson, entrepreneur, fotograaf en in die vrouebediening
Om mooi en vol selfvertroue te voel, begin deur dit te kies! Jou lewe is ’n storie wat die wêreld nodig het om te hoor. Own it! Hierdie is die sleutel om mooi en vol ...
Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor bid en praat jy? Wat doen jy met meeste van ...
Elke kind verskil en het ’n ander benadering nodig. Leer om verhoudings te kies. Luister na jou hart, jou instinkte en jou kind.
...Alida Norden, kreatiewe bediening: Lewende Woord
- Alida Norden, kreatiewe bediening: Lewende Woord
Ons geestelike wandel is nie ’n ontvlugting uit die lewe nie, maar ’n bewys van God se alomteenwoordigheid. Begeer opnuut om Sy stem te hoor en om Hom in alles raak te sien!
...Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd
- Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd
Dikwels reageer ons impulsief in ons besige woeste lewe, en is gou spyt. Met wysheid gaan jy baie verder kom, met baie meer gemoedsrus. My geheue is nie meer wat dit moet wees nie. Ek ...