[Episode 2 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]
Ons verhoudings bloei omdat ons nie luister nie en heeltyd in “chip”. En dan sê ons nog dikwels dinge wat ons nié bedoel nie. In gesonde kommunikasie gaan dit daaroor om jou maat se hart te hoor.