[Oudio] Voel pragtig, selfversekerd en sensueel – Amorie Pearson, entrepreneur, fotograaf en in die vrouebediening
- 4 September 2023
- Nuwe jy [Oudio]
- Amorie Pearson
Om mooi en vol selfvertroue te voel, begin deur dit te kies! Jou lewe is ’n storie wat die wêreld nodig het om te hoor. Own it!
Hierdie is die sleutel om mooi en vol selfvertroue te voel: dit begin binne jou. As jy dié basiese beginsel regkry, volg die uiterlike vanself. Jy moet jouself en God eerste stel.
Dink daaraan, jy doen die wêreld ’n onreg aan as jy nie jou beker vol maak nie. Jy het ’n doel in hierdie wêreld wat net jý kan vervul.
As jou beker leeg is, kan jy nie vir die wêreld bied wat net jy as ’n unieke individu kan nie. Dit is nie selfsugtig nie. Jy doen almal om jou ’n guns.
Kies om mooi en selfversekerd te voel. Laat gaan daarom dít waaroor jy nie beheer het nie. Kies jouself. Kies Jesus. Matteus 22:37 sê jy moet God liefhê met jou hele hart, en jou naaste soos jouself.
Skraap die moed bymekaar om onvolmaak te wees. Begin deur jouself 100% te aanvaar, presies net soos jy nou is. Maak ’n besluit om jouself lief ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Almal is dit eens dat water belangrik is. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom op jou liggaam se ...
Almarie du Preez
Soms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pauseknoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom tot verhaal en ...
[Episode 1 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Het jy ’n opregte behoefte om saam met jou man te bid? Maar dis ’n groot ding ...